Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisie wil optree voor xenofobiese aanvalle plaasvind

$
0
0
Polisie wil optree voor xenofobiese aanvalle plaasvind

Die Menseregtekommissie sê hy het die polisie gevra om te help om gebiede te
identfiseer waar xenofobiese aanvalle kan plaasvind nog voordat die aanvalle
uitgevoer word.

Dit volg nadat buitelandse burgers vroeër vanjaar aangeval is nadat hulle van betrokkenheid by misdaad beskuldig is.

Die voorsitter van die kommissie, Bongani Khumalo, sê hulle wil kan optree voordat aanvalle plaasvind.

Die Menseregtekommissie het aan ‘n werkswinkel van die departement van Binnelandse Sake deelgeneem.

The post Polisie wil optree voor xenofobiese aanvalle plaasvind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!