Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Lughawe-rooftog: Verdagtes se borgtogaansoek uitgestel

$
0
0
Lughawe-rooftog: Verdagtes se borgtogaansoek uitgestel

Die borgtogaansoek van ses verdagtes wat aangekla word in verband met die
multi-miljoen randse rooftog by die OR Tambo Internasionale Lughawe, is in die Kempton Parkse Landdroshof uitgestel.

Die aansoeke is uitgestel tot verskillende datums tussen 31 Maart en 7 April.

Een van die advokate, Anneline van den Heever, het die hof gevra om die inhegtenisneming van haar kliënt, Steven Komane, as onwettige te verklaar.

Sy sê die polisie het Komane by sy huis in hegtenis geneem en beslag gelê op sekere items sonder ‘n lasbrief.

The post Lughawe-rooftog: Verdagtes se borgtogaansoek uitgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!