Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer kritiek na aanval deur 3 mans

$
0
0
Boer kritiek na aanval deur 3 mans

’n Boer van Warden in die Vrystaat, die 32-jarige CT Steyn, is in ’n kritieke toestand in die Hoogland MediClinic in Bethlehem nadat hy vroeg gisteraand deur drie mans in sy slaapkamer oorval en met ’n mes in sy bors gesteek is.

Die aanvallers het glo ’n venster gebreek om toegang tot die huis te kry.

Hulle het geld en vuurwapens geëis en het onder meer met Steyn se bakkie en selfoon gevlug.

Die bakkie is vanoggend in Phuthaditjhaba gevind.

The post Boer kritiek na aanval deur 3 mans appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!