Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mugabe vier sy 93ste verjaarsdag

$
0
0
Mugabe vier sy 93ste verjaarsdag

Die Zimbabwiese president, Robert Mugabe het gister sy 93ste verjaarsdag saam met duisende ZANU PF- aanhangers in die stad Bulawayo gevier.

‘n Honderd en vyftig beeste is geslag om die duisende mense te voer wat per bus na die verjaardagvieringe gekarwei is.

Mugabe, wat ‘n cowboy hoed opgehad het, het soos gebruiklik in sy toespraak die Weste gekritiseer oor die sanksies wat teen hom en sy magskliek ingestel is.

The post Mugabe vier sy 93ste verjaarsdag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!