
In die tweede suksesvolle eis teen die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die hooggeregshof in Johannesburg beslis dat die staatsonderneming Comair R1,1-6 miljard aan skadevergoeding moet betaal.
Dit spruit uit die klagte van Comair teen die SAL se aansporingskema vir reisagente van 14 jaar gelede waarin reisagente ekstra geld gekry het as hulle hul kliënte slegs op SAL-vlugte bespreek het.
Comair het sy aandeelhouers gewaarsku die uitspraak is onderhewig aan appèl.
The post Tweede eis teen SAL is suksesvol appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.