Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

22 maatskappye stel belang in kernkragprogram

$
0
0
22 maatskappye stel belang in kernkragprogram

Die minister van Energie, Tina Joemat-Pettersson, sê 22 maatskappye stel
belang in Suid-Afrika se voorgestelde kernkragprogram.

Sy het gister op ‘n nuuskonferensie gesê haar departement is besig om die inligting te verwerk, waarna dit aan die kabinet voorgelê sal word.

Earthlife Africa en die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe-omgewingsinstituut se hofaansoek om die kernkragprogram te stuit, word intussen volgende Woensdag in die Wes-Kaapse Hooggeregshof hervat.

The post 22 maatskappye stel belang in kernkragprogram appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!