Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 06 Feb 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Sinah soek asb werk vir ‘n volle week uitslaap of drie dae. Skakel 073 158 7330

Sesi soek werk vir volle week. Skakel 083 559 3231

MELINDA IS DRINGEND OP SOEK NA N BETRKKING.
HET VERPLEEGING GESLAAG, KAN WINKEL BESTUUR, OF ADMIN
POS WERK.
MELINDA 071 995 8007

Opsoek na betrekking – het die volgende ondervinding. Doen volledige boekhouding tot proefbalans op pastel 14. Asook debiteure ,en krediteure. Ondervinding in konstruksie admin. Dadelik beskikbaar. Skakel 0795113033

Man opsoek na drivers pos het code 14 skakel vir fanie by 0790152665

Dringend opsoek na n betroubare tuinhulp vir Dinsdae en Vrydae. Skakel 0839931271. Baie dankie

___________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Patio Glasdeure, dek opening van ongeveer 180cm x 94cm, NIE skuifdeure, R2,000 of hoogste bod. Skakel 0834774108

Nuwe Defy 4plaat met oond gasstoof wit
met glas spatplaat R3999
Skakel 082 222 3533

Ek het n 13kg silwer twin tab wasmasjien te koop vir R2650. Hys nog baie nuut. Kontak Tim 0711504663

Te koop: Hewlet Packarb printer proffentional series 970cxu R400. Skakel 082 5696 396

10 lt kouewater masjien R800. Sel 0793764301

Ek het n splinternuwe Adams gholfsak wat nog nooit gebruik is nie. Ek soek R650 vir hom. Dis net die sak. Kontak Morne by 0844003948

2 meisie fiets te koop vir R 800. 0788947467

Bell & Howell (301) Oorhoofse Projektor R550 sel 0737728890

Andrea het agt duisend plus mossaic teeltjies te koop. Kan in swembad gebruik word. 15 teels vir R 1. Skakel 0724087275.

Defy 21lt nuwe mikrogolf te ruil vir R200. Werk. Kort bietjie aandag. Of kan gebruik word vir parte. Kom maak n aanbod. 0731042739

100 Wegtydskrifte @R2 elk. 50 Wegsleep tydskrifte @R2 elk. Dubbel Defy ooghoogte oond plus 4 plaat hob in baie goeie toestand. R2500.00 ona. Sel 0835119468

Ek het n 10 Man nuwe tent klompeet vir R3000 Dan het ek n Empisal Naaimasjien met Kabinet en bybehore vir R600 Dan het ek twee groot Tasse een oudtydse tas vir beide R400 Pryse onderhandelbaar Kontak nr 0834799649 Baie dankie

Glasblad vir tafel groot 124mm x 76mm x 5mm dik R290 Sel 0834627523

More Ek Het Betakit Global study system for Crystal-clear thinking vir R250 cel:0768974491 Annetjie dankie

____________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Kamer gevra vir getroue huishulp van 27 jaar in Noorde.
Bereid om haar te deel – eienaar verhuis.
Skakel Andalene 0836285077

Op soek na rakkies vir die skyfies van ‘n Skyfie Projektor PRESTINOX AUTO 4R
Kontak Anet by 072 125 3619

Ek is asb opsoek na ‘n opregte Boston Terrier-reun wat nie noodwendig geregistreer hoef te wees nie, aangesien ek nie met hom wil teel nie. Ek woon op ‘n plaas in Dewetsdorp-distrik. Suzanne van den Berg 0828054012.

Opsoek na baba klerekas met badjies asook na ‘n wiegstoel vir babakamer. Skakel Maria 079 047 7183

Soek asseblief n verbruikers baadtjie vir n dogter van Fichardtpark Hoerskool, grootte XL. Proppie 084 508 5042.

Soek dringend Watsonia bolle Skakel Marie 0823922075

Ek soek dringend op soek na n woonpplek soos n woonstel of n huis vir r2000 kontak mnr labuschgane by 0715058779

Ek soek asb n linker deur vir n 1979 Toyota Hilux bakkie, 12R 1600. Skakel asb vir Jan Strydom by, 0515220793 indien iemand kan help. Baie dankie.

Soek n sleepwaentjie in n goeie toestand, 0824618157

Pensionaris dringend opsoek na enkelkamer. Verkieslik Wilgehof. kan R800 tot R1000 betaal. 0731042739

_________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Ruim 4 slaapkamer woning in Dealesville te huur. Matte, kaste, groot stoep en tuin.
Eie water en veilig omhein. Ideaal vir afgetrede egpaar.
Beskikbaar 1 Maart 2017
Kontak eienaar by 051-8110932

The post Koop en Verkoop – 06 Feb 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!