Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

30% KANS VAN REëN VIR DIE VRYSTAAT

$
0
0
30% KANS VAN REëN VIR DIE VRYSTAAT

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat nog reën en gepaardgaande oorstromings in dele van die land verwag word.

Daar is ‘n 60% kans op reën oor die noordoostelike dele van Noordwes, die noordelike dele van Gauteng en Limpopo, asook die noordwestelike dele van Mpumalanga.

In die omliggende gebiede, soos die sentrale dele van Noordwes, die noordelike dele van die Vrystaat en die sentrale- en oostelike dele van Mpumalanga is daar helaas slegs ‘n 30% kans op reën.

The post 30% KANS VAN REëN VIR DIE VRYSTAAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!