Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GORDHAN ONTKEN BEWERINGS VAN OAKBAY

$
0
0
GORDHAN ONTKEN BEWERINGS VAN OAKBAY

Die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, ontken bewerings van die Gupta
maatskappy Oakbay Investments dat hy sakeleiers versoek het om die omstrede gesin se vlerke te knip.

Oakbay beweer dat Gordhan in Januarie verledejaar met sestig groot sakeleiers vergader het en hulle versoek het om stappe te doen om die gesin se vlerke te knip.

Gordhan sê as Oakbay se besighede swak gevaar het is dit nie sy skuld nie.

The post GORDHAN ONTKEN BEWERINGS VAN OAKBAY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!