Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RUSSIESE KERNTRANSAKSIE: “SA MOET BEKOMMERD WEES”

$
0
0
RUSSIESE KERNTRANSAKSIE: "SA MOET BEKOMMERD WEES"

Die internasionale korrupsiewaghond, Corruption Watch, sê ‘n Russiese kerntransaksie kan korrupsie op groot skaal na Suid-Afrika bring.

Dié waarskuwing kom nadat Transparancy International se indeks wat persepsies oor korrupsie meet, uitgereik is.

Die uitvoerende direkteur David Lewis, sê Suid-Afrikaners moet veral bekommerd wees omdat Rusland 131ste op die ranglys is, en groot verkrygings deur die staat uit ’n land wat so deurtrek is van korrupsie, verseker verdere korrupsie op ’n reuseskaal na Suid-Afrika sal invoer.

Uit die 176 lande wat gemeet is, is Suid-Afrika in die 64ste plek.

The post RUSSIESE KERNTRANSAKSIE: “SA MOET BEKOMMERD WEES” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!