Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERMEENDE VERKRAGTER VAN STUDENT IN HOF

$
0
0
VERMEENDE VERKRAGTER VAN STUDENT IN HOF

Een van die drie vermeende verkragters van ’n student het in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklagte van verkragting en ontvoering.

Die misdade is na bewering in Oktober verlede jaar gepleeg en volgens die student is sy agterna glo vir dood in die bosse gelaat.

Die polisie se kolonel Priscilla Naidu sê die 33-jarige man is Woensdagoggend by ’n huis in die Walmer-woongebied aangekeer.

Borgtog is intussen gister aan ‘n tweede beskuldigde, wat in November gearresteer is, geweier, terwyl die polisie nog na die derde man soek.

The post VERMEENDE VERKRAGTER VAN STUDENT IN HOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!