Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

5 MANS GEARRESTEER WAT GLO WOU ‘N BOER VERMOOR

$
0
0
5 MANS GEARRESTEER WAT GLO WOU 'N BOER VERMOOR

Die Valke het vyf mans naby Secunda in Mpumalanga in hegtenis geneem nadat hulle glo beplan het om ʼn boer, wat hulle sy grond belet het, te vermoor.

Woordvoerder, kaptein Dineo Lucy Sekgotodi, sê die arrestasies is uitgevoer in ‘n operasie waarby verskeie eenhede betrokke was.

Die mans is in hegtenis geneem op aanklagte van sameswering tot moord en hulle sal na verwagting vandag in die Bethal-landdroshof verskyn.

The post 5 MANS GEARRESTEER WAT GLO WOU ‘N BOER VERMOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!