Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SEUN (9) VERDRINK IN DIE BLOEMSPRUITDAM

$
0
0
SEUN (9) VERDRINK IN DIE BLOEMSPRUITDAM

’n Negejarige seun van Kaapstad het gistermiddag in Bloemfontein verdrink.

Die seun, wie se identiteit nog onbekend is, was met vakansie in Bloemfontein en het die middag saam met vriende in die Bloemspruitdam gaan swem toe hy in die moeilikheid geraak en onder die water verdwyn het.

Sy liggaam is later deur polisieduikers gevind en aan wal gebring.

The post SEUN (9) VERDRINK IN DIE BLOEMSPRUITDAM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!