Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GARIEP TEEN PYPLEIDING NA BLOEMFONTEIN

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus GARIEP TEEN PYPLEIDING NA BLOEMFONTEIN

‘n Voorlopige impak-studie dui daarop dat meeste inwoners van die Gariepdam-dorp nie ten gunste is van die bou van ‘n pypleiding na Bloemfontein om uit die Gariepdam waternood te help verlig nie.

Ariel Oosthuizen van GA Enviroment het aan Netwerk24 gesê inwoners is van mening dit kan veroorsaak dat die damvlak daal.

Kommentaar word tans ingewag op die voorlopige bestekopname vir die bou van die voorgestelde Mangaung-Gariep-wateraanvullingsprojek waar water met ’n pypleiding van die dam na Bloemfontein gebring sal word.

Oosthuizen sê die voorlopige bestekopname is ’ n voorlopige voorafstudie vir die omgewingsimpakstudie.

Volgens haar is dit egter duidelik dat inwoners en ook toeriste teen die bou van die pypleiding is.

The post GARIEP TEEN PYPLEIDING NA BLOEMFONTEIN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!