Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 12 Des 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ons soek na ‘n flukse jong man wat hard kan werk en betroubaar is, “handy man”. ‘n Vereiste is dat hy moet kan sweis, om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
Vir ‘n onderhoud, skakel asb. Annalie – 082 776 5502

Ek is n wit blanke vrou wat op soek is na werk in die volgende lyne
Ek was n winkel bestuurder vir meer as 3 jaar.
Voor dit het ek 6 jaar ondervinding in die eiendomsmark.
Ek sal defenitief ook n goeie administrateur wees aangesien ek nie net n baie goeie rekeningkundige agtergrond het nie maar het al meer as 1 besigheid besit en is n groep werker en geniet dit om onder spanning te werk. Ek is nmense mens en baie dinamies met dryfkrag.
Ek waardeur u tyd en belangstelling.
Baie dankie MELODIE 0798033174

Elektrisien met N3 en rooi seel soek asseblief werk in Bloemfontein. Het kode 08 rybewys. Skakel Morne 0721181180. Baie dankie.

_________________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Slaapkamerstel te ruil vir R2000 kontant of onderhandelbaar.
Skakel Hugo by 079 552 9365.

2. Te ruil vir kontant
Fanie cell no: 0824003822
1. HP Deskjet Model 1000 printer @ R150.00 alles in werkende toestand.
2. OKI model B4100 printer @ R150.00 alles in werkende toestand 3. Raleigh 26 duim volledige bergfiests @ R545.00 alles in werkende toestand.

EK HET N TWEE PLAAT FUCKSWARE STOFIE MET OOND TE KOOP VIR R550.00
SKAKEL MAARTEN BY 0792303222

Het ‘n 6 sitplek sitkamerstel met bruin kussings R750, Defy kitchenmaster 4 plaatstoof R850 oond kort aandag,Toe rits Gazebo tipe tent L3,20m B2,90m H2,50m R1800 Kontak 0767603076

Te koop: Sony Xperia XA, 3 maande oud vir R3500, 2 dubbel sitkamer banke R1000. Skakel 072 186 5570

koop en Verkoop 2. Slaap kamerstel R4000. 2. Porseleinpoppe R100 skakel Kobus 0823815749

Te koop Voelhokkie te koop R250 skakel 083 6533 403

__________________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Opsoek na tweedehandse scaffolding planke (2.5m of langer) te koop. Bel Mike by 0833819827.

Opsoek na stewige barstoele. Skakel 072 186 5570

Gesoek TV in goeie toestand. Teen redelik prys vir pensionaris. Skakel 0825426165.

Opsoek na 2 de handse yskas. In werkende toestand . Suzette 0836130128

__________________________________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Wit opregte Bull Terrier (varkhond) reun soek ‘n goeie huis gratis. Baie vriendelik met kinders en ‘n baie, baie goeie waghond, sal niemand vreems in jaard toelaat nie. Skakel 071 686 4144

The post Koop en Verkoop – 12 Des 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!