Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MAN BESEER TOE HY DEUR TOLHEKKE JAAG

$
0
0

‘n Man wat vroeg vanoggend beseer is toe sy motor op Chapsmanspiek naby Houtbaai van die pad geloop en teen die afgrond afgestort het, het na bewering deur die tolhekke gejaag nadat ’n motor voor hom klaar betaal het.

Hy het glo weggejaag toe die polisie opgedaag het.

Hy is uit die motor geslinger en die kar het sowat 50 meter van die see af tot stilstand gekom.

Die 32-jarige Johannesburger, wat in Kaapstad werk, is in ‘n bestendige toestand per helikopter na ‘n hospitaal geneem.

The post MAN BESEER TOE HY DEUR TOLHEKKE JAAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!