Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TRUMP VERGADER MET OBAMA

$
0
0

Die nuut-verkose Amerikaanse president, Donald Trump, sê dit was vir hom
‘n groot eer om president Barack Obama in die Withuis te ontmoet vir
samesprekings oor die oorgangstadium.

Obama sê hy is bemoedig deur hul gesprek wat langer as ‘n uur geduur het.

Hy sê sy grootste prioriteit die volgende twee maande is om te probeer om ‘n oorgang te fasiliteer wat sal verseker dat die aangewese president suksesvol sal wees.

Trump was vergesel deur sy vrou, Melania, wat met Michelle Obama vergader het.

The post TRUMP VERGADER MET OBAMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!