Dit gaan ‘n eensame presidensiële stoel wees wanneer Jacob Zuma vandag die mosie van wantroue teen hom aanhoor.
Die mosie in die Nasionale Vergadering volg op die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se verslag oor staatskaping, waarin hy en ander ANC hooggeplaastes van onder meer korrupsie beskuldig.
Die lys van die persone of instansies wat in Madonsela se verslag genoem word, is onder aan die artikel beskikbaar
Madonsela het onder meer aanbeveel dat ’n kommissie van ondersoek die beweerde staatskaping verder moet ondersoek omdat haar kantoor nie genoeg geld gehad het om dit deeglik af te handel nie.
Kyk die mosie regstreek hier:
Volledige lys van name wat by staatskaping betrek word:
*** Pres. Jacob Zuma
***Ajay Gupta
***Tegeta Exploration and Resources (Edms.) Bpk.
*** Die aandeelhouers van Tegeta:
* Oakbay Investments (Edms.) Bpk.13
* Mabengela (28,53%-aandeelhouding)
* Fidelity (12,91%-aandeelhouding)
* Elgasolve (21,5%-aandeelhouding)
*** Die direkteure van Tegeta:
* Seedy Momodou Lette
* Ravindra Nath
* Nazeem Howa
* Ashu Chawla
* Rajeneesh Pahadia
* Ronica Ragavan
*** Maatskappye en eienaars van Oakbay Investments (Edms.) Bpk.13:
* Oakbay Resources and Energy Bpk.
* Atul Gupta
* Islandsite Investments 18015 (Edms.) Bpk.
*** Die eienaars van Mabengela Investments:
* Duduzane Zuma (45%-aandeelhouding)
* Rajesh Kumar Gupta (25%-aandeelhouding)
* Aerohaven Trading (Pty.) Ltd. (15%-aandeelhouding)
* Fidelity Investment (in die Verenigde Arabiese Emirate geïnkorporeer) (“Fidelity”) (10%-aandeelhouding)
* Mfazi Investments (Edms.) Bpk. (3%-aandeelhouding)
* Ashu Chawla (2%-aandeelhouding)
*** Die direkteur van Elgasolve:
* Salim Aziz Essa
***Eskom
***Die Eskom-direksie soos op 12 Augustus 2014:
* Zola Tsotsi (voorsitter)
* Collin M Matjila (waarnemende uitvoerende hoof)
* Tsholofelo Molefe (finansiële direkteur)
* Queendy Gungubele (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Dr. Bernard Lewis Fanaroff (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Neo Lesela (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Mafika Mkhwanazi (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Phenyane Sedibe (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Lily Zondo (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Chwayita Mabude (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Yasmin Masithela (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Bajabulie Luthuli (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
* Dr. Boni Mehlomakulu (onafhanklike nie-uitvoerende direkteur)
*** Die Eskom-direksie ten tyde van die aankoop van OCH, asook die toeken van sekere kontrakte aan Tegata soos in September 2015 deur die kabinet aangestel:
* Brian Molefe (uitvoerende hoofbeampte)
* Anoj Singh (hoof finansiële beampte)
* Zethembe Wilfred Khoza (nie-uitvoerende direkteur)
* Nazia Carrim (nie-uitvoerende direkteur)
* Suzanne Margaret Daniels (maatskappysekretaris)
* Venete Jarlene Klein (nie-uitvoerende direkteur)
* Giovanni Michele Leonardi (nie-uitvoerende direkteur)
* Chwayita Mabude (nie-uitvoerende direkteur)
* Devapushpum Naidoo (nie-uitvoerende direkteur)
* Pathmanathan Naidoo (nie-uitvoerende direkteur)
* Baldwin Sipho Ngubane (voorsitter)
* Mark Vivian Pamensky (nie-uitvoerende direkteur)
* Romeo Khumalo (nie-uitvoerende direkteur)
* Mariam Cassim (nie-uitvoerende direkteur)
*** Mosebenzi Zwane, minister van minerale hulpbronne, en/of enige verantwoordelike persoon in die kantoor van dié minister
*** Lynne Brown, minister van openbare ondernemings, en/of enige verantwoordelike persoon in die kantoor van dié minister
The post ZUMA: MOSIE VAN WANTROUE REGSTREEKS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.