Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PLATINUM-MAATSKAPPYE WIL BANDE MET GUPTAS BREEK

$
0
0

Eers die banke, en nou platinum-maatskappye, keer die omstrede Guptas en hul maatskappye die rug toe.

Netwerk24 berig dat minstens twee platinummaatskappye hul bande met JIC Mining Services wil verbreek omdat dié maatskappy nie meer ’n bankrekening het nie.

JIC is verantwoordelik vir die meeste van die wins wat die Guptas se familiebeheerde beleggingsbeheerfirma, Oakbay Investments, maak.

Die Gupta familie word daarvan verdink dat hulle hul vriendskap met onder meer pres. Jacob Zuma tot hul eie finansiële voordeel misbruik.

The post PLATINUM-MAATSKAPPYE WIL BANDE MET GUPTAS BREEK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!