Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 28 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Rosestad Betrekings Nico is dringend op soek na werk enige maintenins in geboudekaste asook enige staalwerke my kontak nomer is 084 205 7442 dringend

Afdeling 1 poste en betrekkings jongman van 22 soek dringend enige werk is bereid om hard te leer en te werk is in besit van n bestuurslisensie kontak asb 084 050 4621

1 john soek dringend werk as tuinier het baie jare se ondervinding kan onmiddelik begin skakel 0848154121 baie dankie

OPSOEK NA WERK. DOEN ELEKTRIES, STAAL EN PLUMBING WERK. HANDYMAN. MY NMR IS 0827429450

Ek is 24 soek werk kan enige werk doen 072 521 7498 asb

Koop en verkoop: werkgeleentheid, aanvullend R1500 p/m vir 8 nagte en een sondagmiddag, gastehuis suide, moet vakansies kan werk, eerlik en betroubaar. Verkorte cv na info@sleepoversa.co.za

_________________________________________________________________________________

VERKOPE

LESENAAAR R 300,00 KONTANT (OAK KLEUR) EN
210 L YSTER DROMME (3 DROMME) @ R 100.00 ELK
SKAKEL : 078 879 6552

1 Defy 4 Plaat stoof 731 Multi-Function,Thermo-Fan stoof.Prys R2000.of naaste kontant offer.
Stoof is in n puik toestand. Kontak Petro 0827756832

Twee sitkamerbanke te koop vir R800,00. Magda 062 767 2975

Afdeling 2 Koop en Verkoop Ek het n Victoriaanse eetstel volledig plus minus 80 jaar oud baie goeie toestand vervaardig deur Johnson Bros Engeland prys 5000 Rand kontak Chris by 0845401848

Afdeling 2 koop en verkoop ek het 4 bane gordyne met pelmit oortreksels kleur maroon met goud prys 500 rand het ook 5 bokse plate albums van jim reeves een van 1719 tot 1902 die groot trek en boere oorlog alles vir 500 rand kontak nr 0834799649

Ek het lang en kort speel plate lang speel 5rand, kort speel 3rand of maak n aanbod cel 0722307315 baie dankie

Afdeling 2 Lapa te koop,hout en dekriet nog in goeie toestand, grote 6×6 meter groot.koper moet hom net self afbreek…prys R 2000 of naaste aanbod. Skakel Piet 0832508949

Het nr Gemis Husqvarna van Elsabe vir R4000. DANKIE 083 626 2224

Koop en Verkoop program Te koop teelepels en vurkies 1838 tot 938 voortrekker eeufees en Noritake Legendary teestel volledig duisend rand teelepelstelteestel R2500 baiedankie Erica sel 0722596078

Te koop 10 liter koue drink water masjien R1000 sel 0793764301

____________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is dringend opsoek na ‘n kamer / buite kamer of Wendy huis met badgeriewe SLEGS vanaf 01 November – einde Desember 2016 asb. Kan R800 – R1000 pm bekostig asb. Omgewing kan wees om Middestad te kan bereik vir werk.
Skakel Teresa Selfoon nr : 076 047 5508 asb.

‘n Woonstel in Wilgehof wat nie te duur is nie, asb.
Dankie, mooi dag Magda 062 767 2975

AFDEELLING 3 SOEK KLEIN POT BELLY VARKIE KONTAK TIENUS. 082 481 7285

Soek om te koop Laaikas skakel Harry 0844141688

Kom ons ruil afdeling 3 opsoek na n aircon die stoot tipe wat jy water ingooi amanda 0846127646

The post Koop en Verkoop – 28 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!