Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AL 17 AMPTENARE GEARRESTEER VIR KORRUPSIE

$
0
0

Die Valke sê 17 regeringsamptenare is van die begin van die jaar af tot in September in Noordwes in hegtenis geneem vir korrupsie.

Woordvoerder, kaptein Tlangelani Rikhotso, sê dit sluit in ses verkeersbeamptes, drie werknemers van die departement van Justisie en agt polisiebeamptes.

‘n Polisiebeampte wat vir die diefstal van R45 000 in hegtenis geneem is, is onder meer gevonnis tot vyf jaar tronkstraf of ‘n boete van R100 000.

The post AL 17 AMPTENARE GEARRESTEER VIR KORRUPSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!