Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“NVG HET NIE BEWYSE TEEN GORDHAN”

$
0
0

Die direkteur van die Helen Suzman-stigting, Francis Antonie, sê die Nasionale Vervolgingsgesag se dagvaarding aan die uitvoerende hoof van die administrateurs van die regering se pensioenfonds, Krishen Sukdev, toon dat die NVG nie behoorlike bewyse het om Gordhan aan te kla nie.

Sukdev is onder meer gevra om statistieke beskikbaar te stel van die aansoeke van 3 000 werknemers vir vroeë aftrede wat goedgekeur is.

Antonie sê in ‘n bykomende verklaring wat by die Hooggeregshof in Johannesburg ingedien is dat die NVG en die Valke steeds bewyse teen Gordhan ingesamel het nege dae nadat die nasionale direkteur van die NVG, Shaun Abrahams, bekend gemaak het dat Gordhan van bedrog aangekla gaan word.

The post “NVG HET NIE BEWYSE TEEN GORDHAN” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!