Goeie nuus vir Suid-Afrika se rugbyondersteuners
Suid-Afrika is die voorkeur-bieër om aangewys te word as gasheerland vir 2023 se Wêreldbekertoernooi. Wêreldrugby se onafhanklike bodevalueringskomitee beveel Suid-Afrika se bod aan bo dié van Frankryk...
View ArticleMinstens 10 mense word in KZN afgemaai
Minstens tien mense is dood in ‘n skietvoorval op Ladysmith in KwaZulu-Natal wat vermoedelik verband hou met ‘n taxi-oorlog. Die polisie sê die ondervoorsitter van die Kliprivier-taxivereniging het...
View ArticleSassa, Poskantoor terug by die onderhandelingstafel
Die sekerheidsagentskap, SASSA, en die Suid-Afrikaanse Poskantoor is vandag terug by die onderhandelingstafel nadat parlementslede groot druk op hulle geplaas het om ‘n ooreenkoms oor die verspreiding...
View ArticlePanayiotou-saak: Uitspraak sal môre gelewer word
Uitspraak sal na verwagting môre in die Hooggeregshof in Port Elizabeth gelewer word in die Panayiotou moordverhoor. Die hoofverdagte, Christopher Panayiotou se regsverteenwoordiger, Terry Price, het...
View ArticleWayde gaan die Statebondspele misloop na knie-operasie
Die Suid-Afrikaanse kampioen-atleet Wayde van Niekerk het ‘n knie-operasie ondergaan in Colorado, Amerika, en sal vir ‘n geraamde ses maande buite aksie wees. Dit beteken hy sal volgende jaar se...
View ArticleBoer doodgeskiet; 2 verdagtes aangekeer deur bure
Boere het twee verdagtes aangekeer wat verbind word met die moord op hulle buurman by Fochville aan die Gautengse Wesrand. Die boer en een van sy werkers was besig om ‘n heining te herstel toe twee...
View ArticleKoop en Verkoop – 30 Okt 2017
POSTE EN BETREKKINGS My Naam Is Dawid. Ek Soek Algemene Werk, van Tuin Tot Verfwerk. Het Verwysings En Baie Betroubaar En Ek Het Kode 10 Lisensie. Sel Nr 0742400602. dankie my naam is rebecca ek vra...
View Article“Eskom kan nie tariefverhoging regverdig nie”
Finansminister Malusi Gigaba sê Eskom kan nie sy aansoek vir ‘n kragtarief-verhoging van 19,9% regverdig nie. Hy het aan die Durbanse Kamer van Handel en Nywerheid gesê Suid-Afrikaners behoort nie...
View ArticleKnysna: Vuurwerke is onwettig
Die Knysna-munisipaliteit gaan beslag lê op enige vuurwerk wat inwoners beoog om Sondag af te vuur as deel van Guy Fawkes-vieringe. Netwerk24 berig ingevolge Knysna se munisipale verordeninge is dit...
View Article8 sterf toe vragmotor voetgangers, fietsryers omry
Die bestuurder wat in ‘n gehuurde vragmotor in New York voetgangers en fietsryers omgery op ‘n fietsrypad langs die Hudson-rivier, se identiteit is bekendgemaak. Hy is die 29-jarige Sayfullo Saipov....
View ArticleBurgemeester van Emfuleni op spesiale verlof
Die ANC in Gauteng het die burgemeester van Emfuleni by Vanderbijlpark, Simon Mofokeng, op spesiale verlof geplaas weens bewerings van die seksuele mishandeling van ‘n 14-jarige meisie. Dit volg op ‘n...
View ArticlePanayiotou se regspan gaan slotbetoë lewer
Die moordbeskuldigde, Christopher Panayiotou, se regspan sal vandag slotbetoë lewer in die uitgerekte verhoor in die Hooggeregshof in Port Elizabeth. Die staat het verlede week sy slotbetoë gelewer en...
View ArticlePolisielid in Johannesburg ontvoer
Die Johannesburgse polisie is op die spoor van gewapende aanvallers wat hulle kollega vanoggend ontvoer het na ‘n skietgeveg in Kyalami. Nog ‘n geregsdienaar is gewond toe minstens twee mense hulle...
View ArticleWoordestryd oor maatskaplike toelaes dreig in die Parlement
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, en die Poskantoor se uitvoerende hoof, Mark Barnes, kom vandag teen mekaar te staan op ‘n vergadering van die parlementêre komitee op...
View ArticleNog ‘n boer in die Vrystaat vermoor
Skaars ‘n dag nadat Swart Maandag landwyd deur boere gehuldig is om bewustheid oor plaasmoorde en plaasaanvalle te kweek, is nog ‘n boer in die Vrystaat vermoor. Netwerk24 berig Barry Baard, wat tussen...
View ArticleSAUK: Lede gaan staak oor salarisverhoging
Die bestuur van die SAUK en die nuut-aangestelde raad sê hulle is bereid om met vakbonde en personeel te onderhandel om ‘n dreigende staking te verhoed. Dit volg nadat die vakbonde, die CWU en Bemawu,...
View ArticleWits se studenteraad soek massavergadering oor klasgeld
Die Universiteit van die Witwatersrand se nuwe studenteraad sê hulle sal nié aan enige betogings teen klasgeldverhogings deelneem voordat hulle die saak eers met die studente bespreek het nie. Die nuwe...
View ArticleGoeie nuus vir Suid-Afrika se rugbyondersteuners
Suid-Afrika is die voorkeur-bieër om aangewys te word as gasheerland vir 2023 se Wêreldbekertoernooi. Wêreldrugby se onafhanklike bodevalueringskomitee beveel Suid-Afrika se bod aan bo dié van Frankryk...
View ArticleMinstens 10 mense word in KZN afgemaai
Minstens tien mense is dood in ‘n skietvoorval op Ladysmith in KwaZulu-Natal wat vermoedelik verband hou met ‘n taxi-oorlog. Die polisie sê die ondervoorsitter van die Kliprivier-taxivereniging het...
View ArticleSassa, Poskantoor terug by die onderhandelingstafel
Die sekerheidsagentskap, SASSA, en die Suid-Afrikaanse Poskantoor is vandag terug by die onderhandelingstafel nadat parlementslede groot druk op hulle geplaas het om ‘n ooreenkoms oor die verspreiding...
View Article