Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Swart Maandag: Honderde motoriste neem deel aan optog

Honderde motoriste het deelgeneem aan ‘n optog op die N1 buite Bloemfontein in die Vrystaat as deel van landwye protesoptrede vandag om aandag te vestig op plaasmoorde. Volgens berigte is minstens 70...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Breda-saak verdaag

Regter Siraj Desai het Henri van Breda se moordverhoor in die Hooggeregshof in Kaapstad tot môre verdaag nadat Van Breda se regspan hom ingelig het dat die beskuldigde nou wil getuig. Hy staan tereg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudpresident Motlanthe gaan nie verkiesingskonferensie bywoon nie

Oudpresident Kgalema Motlanthe is nie van plan om in Desember die ANC se nasionale verkiesingskonferensie by te woon nie omdat hy die proses as uiters gebrekkig beskou. Hy verwys na beweerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oppenheimer-familie wen hofstryd

Die Oppenheimer-familie het hulle hofstryd gewen om ‘n privaat internasionale terminaal op die OR Tambo-lughawe in Gauteng te bedryf nadat hulle Finansminister Malusi Gigaba daarvan beskuldig het dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jong Kommuniste veroordeel vandag se betogings teen plaasaanvalle

Die Jong Kommuniste-liga in Gauteng veroordeel vandag se landwye betogings teen plaasaanvalle en sê blanke boere wil voorkeurbehandeling hê. Die organisasie meen die optrede ondermyn die regte van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poskantoor kan nie uitbetaling van maatskaplike toelaes oorneem nie

Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het bevestig dat ‘n ooreenkoms met die Poskantoor oor die uitbetaling van toelaes deur die mat geval het. Sy het in Oos-Londen aan die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geheue-stokkie met sensitiewe sekerheidsinligting in Londense straat gevind

‘n Geheue-stokkie met sensitiewe sekerheidsinligting van die lughawe Heathrow is in ‘n straat in Londen gevind. Dit sluit besonderhede in oor koningin Elizabeth se roete na die lughawe. Altesaam 76...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deense maatskappye doen aansoek om daggaplante te kweek

Deense maatskappye het begin aansoek doen om daggaplante te kweek voor die krui volgende jaar wettig word vir medisinale gebruik. Sowat 13 maatskappye het reeds aansoeke ingedien by die land se...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boer vermoor tydens optog oor plaasaanvalle

‘n Boer is vandag in KwaZulu-Natal vermoor te midde van landwye betogings teen plaasaanvalle. Die aanvaller is ook dood nadat lede van die gemeenskap hom aangerand het na die moord op Bokkie Potgieter...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Prof se seun in Stellenbosch vermoor

Die seun van die oud-Shimla en Vrystaat-speler en professor aan die Universiteit van die Vrystaat, Basie Verster, is gisteraand in Stellenbosch vermoor. Die presiese omstandighede rondom sy dood is nog...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Metro beplan nuwe GOVN

Die Mangaung-Metro beplan ‘n nuwe Geïntegreerde Openbare Vervoernetwerk (GOVN), wat insluit treine van Lesotho via Botshabelo en Thaba Nchu na Bloemfontein. Netwerk24 berig volgens Qondile Khedama,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Barclays Afrika, Standard Bank gaan nie meer dienste van McKinsey gebruik nie

Barclays Afrika en Standard Bank het aangekondig dat hulle nie meer van die wêreld se grootste konsultasiemaatskappy, McKinsey, se dienste gebruik gaan maak nie. Dit word as ‘n verdere terugslag vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wêreldbekertoernooi: D-dag vir SA se bod

Suid-Afrika hoor vandag of hy steeds ‘n kans het om aangewys te word as gasheerland vir 2023 se Wêreldbekertoernooi. Wêreldrugby sal eers op 15 November die gasheer amptelik aankondig, maar sy...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Burgemeester van Emfuleni op spesiale verlof

Die ANC in Gauteng het die burgemeester van Emfuleni by Vanderbijlpark, Simon Mofokeng, op spesiale verlof geplaas weens bewerings van die seksuele mishandeling van ‘n 14-jarige meisie. Dit volg op ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Panayiotou se regspan gaan slotbetoë lewer

Die moordbeskuldigde, Christopher Panayiotou, se regspan sal vandag slotbetoë lewer in die uitgerekte verhoor in die Hooggeregshof in Port Elizabeth. Die staat het verlede week sy slotbetoë gelewer en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisielid in Johannesburg ontvoer

Die Johannesburgse polisie is op die spoor van gewapende aanvallers wat hulle kollega vanoggend ontvoer het na ‘n skietgeveg in Kyalami. Nog ‘n geregsdienaar is gewond toe minstens twee mense hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woordestryd oor maatskaplike toelaes dreig in die Parlement

Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, en die Poskantoor se uitvoerende hoof, Mark Barnes, kom vandag teen mekaar te staan op ‘n vergadering van die parlementêre komitee op...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog ‘n boer in die Vrystaat vermoor

Skaars ‘n dag nadat Swart Maandag landwyd deur boere gehuldig is om bewustheid oor plaasmoorde en plaasaanvalle te kweek, is nog ‘n boer in die Vrystaat vermoor. Netwerk24 berig Barry Baard, wat tussen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SAUK: Lede gaan staak oor salarisverhoging

Die bestuur van die SAUK en die nuut-aangestelde raad sê hulle is bereid om met vakbonde en personeel te onderhandel om ‘n dreigende staking te verhoed. Dit volg nadat die vakbonde, die CWU en Bemawu,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wits se studenteraad soek massavergadering oor klasgeld

Die Universiteit van die Witwatersrand se nuwe studenteraad sê hulle sal nié aan enige betogings teen klasgeldverhogings deelneem voordat hulle die saak eers met die studente bespreek het nie. Die nuwe...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live