Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Damvlakke: “Reën het geen verskil gemaak nie”

Die Mangaung-metro in Bloemfontein se damme het nou gemiddeld net 36,3% water, terwyl die damvlakgemiddelde vir die Vrystaat op 73,6% staan. Netwerk24 berig volgens dr. Tseliso Ntili, Vrystaatse hoof...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 25 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS Goeie dag Ek is asb op soek na ‘n BETROUBARE persoon om vir my ‘n kwotasie te gee om ‘n dak te seël in die noorde van die stad Baie dankie 0827841825 Post gevra: Makelaar / broker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verkeerontwrigtings op hoofweë in Gauteng

Erge verkeerontwrigtings kom vanoggend op twee van die vernaamste hoofweë in Gauteng voor. Die R24 en R21 in die omgewing van die OR Tambo-lughawe word geraak. Die R24 is sedert 3-uur vanoggend by...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Thulsie-tweeling weer in die hof

Die terreurverdagtes, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, verskyn weer vandag in die hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n voorverhoor. Die tweeling is in Julie 2016 in hegtenis geneem en staan tereg op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vuurwerkontploffing in Indonesië: Dodetal styg

Die dodetal ná die vuurwerkontploffing in Jakarta in Indonesië het tot 47 gestyg. Twee ontploffings het plaasgevind in ‘n fabriek wat vuurwerk vervaardig. Die dodetal sal na verwagting verder styg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doodskis-saak: 2 mans word gevonnis

Twee mans wat in die sogenaamde doodskis-saak skuldig bevind is aan aanranding, ontvoering, intimidasie en poging tot moord word vandag in die Rondgaande hof op Middelburg in Mpumalanga gevonnis. Theo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Studentebetogings by Universiteit van Kaapstad

Die visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, Max Price, sê klasse by die universiteit is vandag opgeskort weens die voortslepende studentebetogings. Die studente betoog onder meer teen ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Geheime lêers bekend gemaak oor JFK se moord

Die Amerikaanse regering het meer as 2000 geheime lêers oor die 1963-sluipmoord op president John F. Kennedy bekend gemaak. Die dokumente dek onderwerpe soos FBI-direkteure se notas deur die jare en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doodskis-saak: Beskuldigdes kry hulle tronkstraf

Die beskuldigdes in die doodskis-saga, Willem Oosthuizen en Theo Jackson, is vandag in Middelburg, Mpumalanga, tot onderskeidelik 11 jaar en 14 jaar tronkstraf gevonnis. Die twee mans het verlede jaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak teen Malema is uitgestel tot April

Die saak in die landdroshof in Bloemfontein teen die EFF-leier, Julius Malema is in sy afwesigheid uitgestel tot 6 April aanstaande jaar. Malema betwis die grondwetlikheid van die Wet op Oproerige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanvalle: Versoek vir oomblik van stilte vir slagoffers

AfriForum sê hulle ondersteun die 1995-wêreldbeker-Springbokspan se versoek aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om ‘n oomblik van stilte te handhaaf vir die slagoffers van plaasaanvalle. Woordvoerder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Doodskis-saak: Talle partye steun die vonnisse

Die Pan-Afrikaanse Kongres is een van talle partye wat die vonnisse in die doodskis-aanrandingsaak verwelkom. Willem Oosthuizen en Theo Jackson is onderskeidelik tot elf en veertien jaar tronkstraf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Padversperrings lei tot talle arrestasies

Die polisie in Gauteng sê 99 mense is vir openbare geweld in hegtenis geneem, ná vanoggend se betoging deur metertaxi’s op die hoofroetes naby die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die bestuurders sê...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wayde kort glo operasie weens beenbesering

Die Bloemfonteinse wêreldkampioen en wêreldrekordhouer in die 400 m, Wayde van Niekerk, se atletiek-loopbaan is na bewering in die weegskaal nadat hy onlangs ‘n beenbesering in ‘n sewes-vertoonwedstryd...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gauteng: DA vra ANC om burgemeester af te dank

Die DA het `n beroep op die ANC in Gauteng gedoen om een van sy burgemeesters af te dank oor aantygings dat hy betrokke sou wees by die voorbereiding vir seksuele misbruik van `n 14-jarige meisie. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boere en meer staan saam teen plaasaanvalle

Optogte landwyd het pas begin in protes teen plaas-aanvalle en plaasmoorde. ’n Groot aantal boere en inwoners van Bloemfontein en omgewing neem vanoggend in die Rosestad aan ‘n wettige optog deel....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kommissie begin met openbare verhore oor die kruideniersware-kleinhandelmark

Die Mededingingskommissie se volgende openbare verhore in die ondersoek na die kruideniersware-kleinhandelmark begin vandag in Pretoria. Die kommissie glo aspekte van die sektor verhoed, verwring of...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn in rep en roer met optog teen plaasmoorde

Die N1 buite Bloemfontein is in rep en roer met die optog teen plaas-aanvalle en plaasmoorde wat tans deur honderde motoriste meegemaak word. Berigte sowel as foto’s en video’s op sosiale media wys dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Saak teen Mark Scott-Crossley word hervat

Die saak van poging tot moord teen Mark Scott-Crossley sal waarskynlik vandag in die Lenyenye-landdroshof buite Tzaneen in Limpopo hervat word. Scott-Crossley word daarvan beskuldig dat hy in Desember...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisieduikers nog opsoek na seun (10)

Polisieduikers gaan vandag voort met die soektog na ‘n tienjarige seun van Atlantis wat vermoedelik by Melkbosstrand in Kaapstad verdrink het. Die kind is gister deur ‘n sterk stroom meegesleur. ‘n...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live