Skorsing van Apleni word tersyde gestel
Die Hooggeregshof in Pretoria het Mkuseli Apleni se skorsing as direkteur-generaal van Binnelandse Sake tersyde gestel. Die hof het bevind dat minister Hlengiwe Mkhize se optrede ongrondwetlik was en...
View Article“Suid-Afrikaners kan verdere toename in misdaad verwag”
AfriForum glo Suid-Afrikaners kan ‘n verdere toename in geweldsmisdaad verwag. Woordvoerder Ian Cameron het reageer op gister se bekendmaking van die jongste misdaadsyfers. Hy sê die minister van...
View ArticleFakkel vir 2018 se Olimpiese Winterspele in Griekeland aangesteek
Die fakkel vir volgende jaar se Olimpiese Winterspele in Suid-Korea is in antieke Olimpia in Griekeland aan die brand gesteek. Die aanloop tot die byeenkoms in Februarie word oorskadu deur die...
View ArticleMinister Gigaba erken sake lyk nie goed nie
Finansminister Malusi Gigaba sê dit is in belang van die regering om nie die toestand van die ekonomie en die uitdagings waarmee die land te kampe het, met ‘n suikerlagie te bedek nie. Terwyl die...
View ArticleGewese Amerikaanse ruimtevaarder sterf op 85
Die gewese Amerikaanse ruimtevaardiger Paul Weitz is op 85 oorlede. Hy was die eerste bevelvoerder van die ruimtetuig Challenger en het ook ‘n ruimtestasie van Nasa help red nadat dit beskadig is....
View ArticleNog brandstofprysverhogings
Die Outomobiel-vereniging, die AA, voorspel nog brandstofprysverhogings volgende maand. Daar word in dié stadium verwag dat die petrolprys met slegs twee sent per liter gaan styg, maar diesel met sowat...
View ArticleDA vaar uit teen Zuma se onverwagte ommeswaai in die hof
Die DA het president Jacob Zuma se advokaat geroskam omdat hy op die laaste nippertjie ‘n deel van sy voorlegging in die staatskapingsaak in die Pretoriase Hooggeregshof laat vaar het. Ishmael Semenya...
View ArticleSAKHN verwelkom Gigaba se beleidsverklaring
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Handel en Nywerheid het Finansminister Malusi Gigaba se eerste mediumtermyn-beleidsverklaring verwelkom, maar is teleurgesteld dat hy nie meer spesifieke besonderhede...
View ArticleMangaung-metro aangegee oor waterskuld
Bloemwater het die Mangaung-metro by die nasionale minister van water en sanitasie aangegee oor waterskuld van sowat R500 miljoen. Netwerk24 berig Bernard Pitsane, raadsvoorsitter van Bloemwater, het...
View ArticleWGO waarsku SA teen moontlike uitbraak van builepes
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het Suid-Afrika en agt ander lande gewaarsku dat builepes of die sogenaamde swartdood kan uitbreek. Die ander is die Comoro-eilande, die Seychelles, Mauritius,...
View ArticleOuta kla Prasa se voormalige raad aan van bedrog en korrupsie
Die organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het strafregtelike klagtes ingedien teen die gewese raad van die Passassier-spooragentskap, Prasa. Sifiso Buthelezi was voorsitter van die raad, wat in...
View ArticleFats Domino sterf op 89
Die Amerikaanse klavierspeler, liedjieskrywer en sanger Fats Domino is oorlede in sy huis in New Orleans waar hy sy lewe lank gewoon het. Hy was 89. Domino was in die vyftigs van die gewildste sangers...
View ArticleSAKP staan teen Zuma by vergadering
Die SAKP gaan na verwagting vandag te staan kom teen President Jacob Zuma by ‘n vergadering van die Alliansie Politiekeraad wat in Johannesburg plaasvind. Dit is die eerste keer dat die betrokke leiers...
View ArticleSAP erken hy het omkoopgeld betaal vir Suid-Afrikaanse kontrak
Die Duitse sagteware-reus SAP het erken dat hy omkoopgeld betaal het om ‘n kontrak met ‘n Suid-Afrikaanse staatsinstelling te bekom. Die maatskappy sê hy het vrywillig die voorval aan Amerikaanse...
View Article3 vas ná mislukte plaasaanval
Drie verdagtes is in hegtenis geneem ná ‘n mislukte plaasaanval op Roossenekal naby Groblersdal in Limpopo. Ses mans het glo die plaashuis bestorm en skote afgevuur, waarna hulle gevlug het. Niemand is...
View ArticleEsidimeni-tragedie: Ondersoek word glo vertraag
‘n Polisielid sê die ondersoek na die Life Esidimeni-tragedie word vertraag weens ‘n gebrek aan samewerking deur die Gautengse Gesondheidsdepartement. Die arbitrasieverhore tussen die staat en die...
View ArticleGeorge Clooney skenk miljoene aan Sentry
Die Hollywood-akteur George Clooney het byna R14 miljoen geskenk om oorlogsmisdade en korrupsie in Afrika teen te werk. Die Clooney-stigting vir geregtigheid het die geld gegee aan Sentry, waarvan die...
View ArticleOntleder sê Zuma is besig met vertragingstaktiek
‘n Politieke ontleder meen president Jacob Zuma is besig met vertragingstaktiek na sy besluit om sy aansoek om ‘n regshersiening teen Thuli Madonsela se staatskapingsverslag terug te trek....
View ArticleZuma sê hy gaan wel ‘n kommissie na staatskaping instel
Die Presidensie sê aangesien president Jacob Zuma in die Parlement onderneem het om ‘n kommissie na staatskaping in te stel, was dit ‘n logiese stap om sy hersieningsaansoek teen Thuli Mandonsela se...
View ArticleUK se akademiese program opgeskort weens betogings
Die Universiteit van Kaapstad het alle akademiese bedrywighede vir vandag en môre opgeskort na betogings. Lesings is vandag die tweede agtereenvolgende dag ontwrig toe die betogers daarop aangedring...
View Article