Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Onderwysposte gaan waarskynlik verminder word”

Die onderwysvakbond Naptosa sê die aantal onderwysposte in skole gaan waarskynlik volgende jaar verminder word. Die onderwysers wat aan ‘n spesifieke skool toegedeel word, word tans bepaal deur die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hair erken hy het geld by sy werkgewer gesteel

Die gewese Australiese krieket-skeidsregter Darrell Hair het erken dat hy oor ‘n tydperk van twee maande byna R124 000 by sy werkgewer gesteel het. Die 65-jarige Hair het die geld tussen Februarie en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

BLF vra om verskoning oor brief

Die drukgroep Black First Land First het die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, onvoorwaardelik om verskoning gevra omdat hy ‘n brief vir ‘n Eskom-ondersoek ingedien het wat haar kantoor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 23 Okt 2017

POSTE EN BETREKKINGS Goeie middag blanke dame ek is dringend op soek na tuisverpleging werk het 25 jaar verpleeg ondervinding, om na mense om te sien is my passie in die lewe, bereid om in te bly en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dit gaan warmer word

Die kwik gaan vandag oor die grootste deel van Suid-Afrika heelwat styg. ‘n Brandwaarskuwing is vir die Kaapse provinsies uitgereik, terwyl enkele buie in die Kaapse Skiereiland en noordelike dele van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ernstige misdade neem af

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, sê aangemelde voorvalle van ernstige misdaad het met 1,5% afgeneem. Hy het die jaarlikse misdaadstatistiek in die Parlement bekend gemaak en erken dat mense...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Suid-Afrikaners het hopeloos te veel rede om die polisie te vrees”

Die DA sê vandag se bekendmaking van die jaarlikse misdaadsyfers onthul dat 52 moorde, 109 verkragtings en 46 kapings elke dag in Suid-Afrika plaasvind. Die party skryf dit toe aan die chroniese tekort...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Esidimeni-tragedie: Mahlangu gaan getuig

Die voormalige LUR van Gesondheid in Gauteng, Qedani Mahlangu, sal na verwagting wel in die Life Esidimeni arbitrasieverhoor getuig. Die voorsitter van die ondersoek, die afgetrede adjunk-hoofregter,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eenheid gaan Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit ondersoek

President Jacob Zuma het ‘n proklamasie onderteken ingevolge waarvan spesiale magte aan die Spesiale Ondersoekeenheid toegeken word om bewerings van wanadministrasie en korrupsie in die Alfred...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VN ondersoek Namibië

Namibië is een van die Afrikalande wat die Verenigde Nasies ondersoek vir handelsbande met Noord-Korea, wat in stryd met sanksies is. Die VN sê baie van die kontrakte is gesluit met die staatsbeheerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanval: Boer (47) sterf op pad hospitaal toe

‘n 47-jarige boer is op sy plaas in die Boland vermoor. Polisiewoordvoerder André Traut sê Joubert Conradie van Klapmuts naby Stellenbosch het aan sy wonde beswyk op pad na die hospitaal. Niemand is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misdaadsyfers: “Ontplooiing van Weermag is taktiese besluit”

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het onthul dat die moordkoers die afgelope jaar toegeneem het, terwyl kontakmisdaad afgeneem het. Hy het met die bekendmaking van die misdaadsyfers in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jaco Peyper is skeidsregter vir Saterdag se Curriebeker-eindstryd

Jaco Peyper gaan Saterdag die derde keer in die eindstryd blaas nadat hy aangestel is vir die kragmeting tussen die Haaie en Westelike Provinsie in Durban. Hy was ook verlede jaar en in 2012...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Apartheids-polisielede gaan vervolg word oor Ahmed Timol se dood

Die Nasionale Vervolgingsgesag het Ahmed Timol se familie ingelig dat die polisie gelas is om dossiere te open na aanleiding van sy dood tydens polisie-aanhouding in 1971. Dit volg nadat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaaswerkers ontvang kospakkies in Wes-Kaap

Die hulporganisasie Gawe van die Gewers gaan vandag 3000 kospakkies uitdeel aan plaaswerkers van die Wes-Kaap. Die stigter, Imtiaz Sooliman, sê dit is deel van die voortgesette ondersteuning aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eskom het glo vyf regsmenings oor McKinsey ignoreer

Die ondersoekende media Scorpio en amaBhungane sê Eskom het vyf regsmenings ignoreer wat hom gewaarsku het dat sy omstrede kontrak met die konsultant McKinsey waarskynlik onwettig is. Dokumente wat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaapstad berei voor vir Afrika se grootste vlieërfees

Afrika se grootste vlieër-fees vind die naweek in Muizenberg, Kaapstad, plaas met deelnemers van so ver as Engeland, Duitsland, Maleisië, Nederland en Pole wat met plaaslike geesdriftiges gaan meeding....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Rand het 0,36% sterker geopen

Die Suid-Afrikaanse geld-eenheid het vanoggend effens stewiger geopen in aanloop tot die Minister van Finansies, Malusi Gigaba se mediumtermynbegrotingsraamwerk vanmiddag in die Parlement in Kaapstad....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aansoek teen Siyancuma-munisipaliteit weens kragonderbrekings

Inwoners van Douglas in die Noord-Kaap beplan om ‘n aansoek by die Hooggeregshof in te dien teen die Siyancuma-munisipaliteit as gevolg van kragonderbrekings. Eskom het twee weke gelede met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister bespreek waterkrisis in Wes-Kaap

Die Wes-Kaapse Minister van Omgewingsake, Anton Bredell, sal na verwagting vandag voor die Parlement se porteuljekomitee oor Water en Sanitasie verskyn om die voortslepende waterkrisis in die provinsie...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live