Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Burgemeester van Emfuleni op spesiale verlof

$
0
0

Die ANC in Gauteng het die burgemeester van Emfuleni by Vanderbijlpark,
Simon Mofokeng, op spesiale verlof geplaas weens bewerings van die seksuele mishandeling van ‘n 14-jarige meisie.

Dit volg op ‘n vergadering tussen provinsiale ampsdraers en amptenare van die Sedibeng-streek.

‘n Waarnemende burgemeester sal aangewys word.

Dit het in Mei bekend geword dat Mofokeng sedert 2011 meer as R1,7 miljoen bestee het by KFC, Nando’s en hotelle.

The post Burgemeester van Emfuleni op spesiale verlof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!