Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 30 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

My Naam Is Dawid. Ek Soek Algemene Werk, van Tuin Tot Verfwerk. Het Verwysings En Baie Betroubaar En Ek Het Kode 10 Lisensie. Sel Nr 0742400602. dankie

my naam is rebecca ek vra assemblief 3 dag se werk my nomer is 078990764 baie dankie…

Bettrekings ..Op soek na n sekuriteit pos is bereid om skofte te werk.Gesomdheid goed.Kan ommidelik begin kontak my by 0817205565

Koop en verkoop: Verdien tot R2000 per maand vir 8 nagte p/m.Moet vakansies kan werk .Suide. e-pos verkorte c.v. na info@sleepoversa.co.za

____________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het ‘n Sony Xperia T3 te koop vir R1200, n bergfiets vir R800, n tablet vir R800 en ‘recorder’ wat mens gebruik om vergaderings op te neem vir R800.
Skakel Hanley
0721921621

EK BIED AAN:
‘n Stel “ PROLINE “ Golf stokke en Sak @ R 800.00 of naaste kontant aanbod.
Skakel: 079 – 5034709

Ek het n volledige Pro-Els Gholfstel met sak in puik toestand + n stootkarretjie te koop vir R1300. Kontak Morne by 0844003948

te ruil vir kontant dubbel deur Kombuis staal kas in baie goeie toestand R700 rand Computer Lesenaar R500 rand in baie goeie toestand ek soek enige verf binne of buite en water verf skakel Martjie 0827732401

Koop en verkoop Afdeling 2. Staalraam werkstafel, met dik hout blad en rak, 1;92meter lank by 77cm breed R640;….. Hout lessenaar, ligte kleur 1;5meter lank en 75cm breed R300;:::::Hout kis met deksel op voetstuk vir berging van linne, klere, allerlei goed of kinders se speelgoed R290 sel 0783929989

Afdeling 2 Koop en verkoop Ek het n Devy Autodryer was ses maande in gebruik goeie toestand prys R600 Het ook n Empisal Naaimasjien met ingeboude Overlokker vir R500 Kontak nr 0834799649

_________________________________________________________________________

OPSOEKE

Weet engeiemand waar kan ek n fiets om te leen 0725291196

Koop en verkoop afd 3. Soek enkelbed en Matras. Skakel Hennie 0727434977

Ek is op soek na ‘n staalkabinet met dubbel deure, die höe een. Om te koop. Dankie Cobus Botha Tel. 084 2004 216 of 051 522 2297. Dankie.

Soektogte paar goelians voeltjies 0793764301

The post Koop en Verkoop – 30 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!