Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer doodgeskiet; 2 verdagtes aangekeer deur bure

$
0
0

Boere het twee verdagtes aangekeer wat verbind word met die moord op hulle buurman by Fochville aan die Gautengse Wesrand.

Die boer en een van sy werkers was besig om ‘n heining te herstel toe twee mans aangekom en water gevra het.

Die werker het hulle gehelp, maar hulle het die boer geskiet.

Die bure het die skoot gehoor en die twee verdagtes gevang en aan die polisie oorhandig.

Carletonville/Fochville Herald identifiseer die slagoffer as die 63-jarige Willie Barnard van die plaas Jagersbosch.

The post Boer doodgeskiet; 2 verdagtes aangekeer deur bure appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!