Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Panayiotou-saak: Uitspraak sal môre gelewer word

$
0
0
Panayiotou terug in die hof

Uitspraak sal na verwagting môre in die Hooggeregshof in Port Elizabeth gelewer word in die Panayiotou moordverhoor.

Die hoofverdagte, Christopher Panayiotou se regsverteenwoordiger, Terry Price, het in sy slotbetoë aangevoer dat die ondersoekbeampte, Kanna Swanepoel, se getuienis nie geloofwaardig was nie.

Die regsverteenwoordigers van die ander beskuldigdes het ook probeer om die getuienis van die staat te diskrediteer.

Die advokaat van die mede-beskuldigdes Zolani Sibeko en Sinethemba Nenembe het die selfoonrekords waarin sy kliënte betrek word, bevraagteken.

Panayiotou se vrou, Jayde is in 2015 buite hul huis ontvoer en vermoor.

The post Panayiotou-saak: Uitspraak sal môre gelewer word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!