Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Woordestryd oor maatskaplike toelaes dreig in die Parlement

$
0
0
Minister laat vir Skoor-vergadering

Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, en die Poskantoor se uitvoerende hoof, Mark Barnes, kom vandag teen mekaar te staan op ‘n vergadering van die parlementêre komitee op Openbare Rekeninge, Skoor.

Dlamini het vroeër verskeie van die komitee se vergaderings misgeloop en gister in Oos-Londen aangekondig dat die Poskantoor nie in April die uitbetalings van toelaes sal kan oorneem nie.

Skoor se voorsitter, Themba Godi, sê as Dlamini nie opdaag met ‘n geskikte plan vir die uitbetalings nie, behoort ‘n mosie van wantroue teen haar ingestel te word.

The post Woordestryd oor maatskaplike toelaes dreig in die Parlement appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!