Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisielid in Johannesburg ontvoer

$
0
0
"Die polisie laat vroue in die steek"

Die Johannesburgse polisie is op die spoor van gewapende aanvallers wat hulle kollega vanoggend ontvoer het na ‘n skietgeveg in Kyalami.

Nog ‘n geregsdienaar is gewond toe minstens twee mense hulle naby ‘n winkelsentrum in Midrand oorval het.

Die twee het op die polisie losgebrand wat hulle kollegas te hulp gesnel het.

Die gewonde man is in die hospitaal opgeneem.

The post Polisielid in Johannesburg ontvoer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!