Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Panayiotou se regspan gaan slotbetoë lewer

$
0
0
PANAYIOTOU-SAAK: MIDDELMAN GETUIG

Die moordbeskuldigde, Christopher Panayiotou, se regspan sal vandag slotbetoë lewer in die uitgerekte verhoor in die Hooggeregshof in Port Elizabeth.

Die staat het verlede week sy slotbetoë gelewer en grootliks gefokus op bewyse oor waar selfone was.

Die staat het aan regter Dayalin Chetty gesê daar is genoegsame bewyse dat Panayiotou die ontvoering en moord op sy vrou, Jayde, in April 2015 beplan het.

Hulle voer aan dat ‘n geheime video van die polisie wat in die hof gewys is nie eers in aanmerking geneem hoef te word om Panayiotou se skuld te bewys nie.

In die video kan gehoor word hoe hy met die selferkende middelman, Luthando Siyoni, kort na Jayde se moord praat.

The post Panayiotou se regspan gaan slotbetoë lewer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!