Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Barclays Afrika, Standard Bank gaan nie meer dienste van McKinsey gebruik nie

$
0
0
Future SA gaan druk plaas op McKinsey

Barclays Afrika en Standard Bank het aangekondig dat hulle nie meer van die
wêreld se grootste konsultasiemaatskappy, McKinsey, se dienste gebruik gaan
maak nie.

Dit word as ‘n verdere terugslag vir McKinsey beskou, aangesien die maatskappy reeds van korrupsie beskuldig word weens bewerings van bande met ‘n Gupta-beheerde maatskappy.

McKinsey het ontken dat hy enigiets onwettig gedoen het, hoewel hy verlede maand erken het oordeelsfoute is gemaak terwyl hy in 2016 vir Eskom gewerk het.

McKinsey sê hy is spyt oor die werk aan ‘n kontrak van R1,6 miljard saam met Trillian.

The post Barclays Afrika, Standard Bank gaan nie meer dienste van McKinsey gebruik nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!