Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Metro beplan nuwe GOVN

$
0
0

Die Mangaung-Metro beplan ‘n nuwe Geïntegreerde Openbare Vervoernetwerk (GOVN), wat insluit treine van Lesotho via Botshabelo en Thaba Nchu na Bloemfontein.

Netwerk24 berig volgens Qondile Khedama, hoofbestuurder vir kommunikasie van die metro, gaan daar begin word met die proses van openbare deelname oor die GOVN.

Die publiek sal hul mening kan lug oor die treinvervoer van werkers wat daagliks van Thaba Nchu en Botshabelo na Bloemfontein pendel.

Volgens Khedama het Joe Maswanganyi, minister van vervoer, gesê Bloemfontein is een van 13 munisipaliteite wat geld van die staat sal kry om te help met die bou van ’n vervoerstelsel.

R5,6 miljard is vir die boekjaar beskikbaar om verdeel te word.

The post Metro beplan nuwe GOVN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!