Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Deense maatskappye doen aansoek om daggaplante te kweek

$
0
0

Deense maatskappye het begin aansoek doen om daggaplante te kweek voor die krui volgende jaar wettig word vir medisinale gebruik.

Sowat 13 maatskappye het reeds aansoeke ingedien by die land se medisyne-reguleerder en sê hulle wil mense help wat ly aan pynlike siektes soos kanker en veelvuldige sklerose.

Die wettiging van dagga is deel van ‘n proeftydperk van vier jaar waartydens pasiënte dit op voorskrif sal kan kry.

The post Deense maatskappye doen aansoek om daggaplante te kweek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!