
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het bevestig dat ‘n ooreenkoms met die Poskantoor oor die uitbetaling van toelaes deur die mat geval het.
Sy het in Oos-Londen aan die media gesê die Poskantoor sal nie al die dienste kan verskaf nie.
Die Maatskaplike Sekerheidsagentskap, Sassa, het minder as vyf maande om ‘n nuwe verspreider aan te stel soos die Grondwethof gelas het.
The post Poskantoor kan nie uitbetaling van maatskaplike toelaes oorneem nie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.