Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jong Kommuniste veroordeel vandag se betogings teen plaasaanvalle

$
0
0
Jong Kommuniste veroordeel vandag se betogings teen plaasaanvalle

Die Jong Kommuniste-liga in Gauteng veroordeel vandag se landwye betogings teen plaasaanvalle en sê blanke boere wil voorkeurbehandeling hê.

Die organisasie meen die optrede ondermyn die regte van matrieks wat hulle eindeksamen moet skryf en beskryf die versperring van besige roetes as ekonomiese sabotiese waarteen die staat behoort op die tree.

Die liga sê blanke betogers moet dieselfde as swart betogers behandel word.

Intussen word berig dat drie mense vanoggend beseer is toe ‘n vragmotor naby Middelburg in Mpumalanga teen ‘n stilstaande motorkonvooi vasgery het.

The post Jong Kommuniste veroordeel vandag se betogings teen plaasaanvalle appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!