Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Van Breda-saak verdaag

$
0
0
Henri Van Breda se appèl is toegestaan

Regter Siraj Desai het Henri van Breda se moordverhoor in die Hooggeregshof
in Kaapstad tot môre verdaag nadat Van Breda se regspan hom ingelig het dat die beskuldigde nou wil getuig.

Hy staan tereg vir die moord op sy ouers en ouer broer en aanval op sy suster in die gesin se huis in Stellenbosch in Januarie 2015.

Advokaat Pieter Botha het aan die hof gesê dat sy kliënt stotter en dat sy getuienis nie regstreeks uitgesaai moet word as dit toegelaat sou word nie.

The post Van Breda-saak verdaag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!