Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Swart Maandag: Honderde motoriste neem deel aan optog

$
0
0
Swart Maandag: Honderde motoriste neem deel aan optog

Honderde motoriste het deelgeneem aan ‘n optog op die N1 buite Bloemfontein in die Vrystaat as deel van landwye protesoptrede vandag om aandag te vestig op plaasmoorde.

Volgens berigte is minstens 70 mense tot dusver vanjaar in plaasaanvalle dood.

Verkeer op die N1 is bykans tot ‘n stilstand gebring.

Talle protesgangers het agterop bakkies gery.

Johan Gunter van Radio Rosestad het twee deelnemers aan die optog gepols oor hul betrokkenheid.

‘n Griefskrif om te eis dat die polisie strenger optree teen plaasmoorde sal later vandag aan ‘n satelliet-polisiestasie buite Bloemfontein oorhandig word.

 

The post Swart Maandag: Honderde motoriste neem deel aan optog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!