Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Saak teen Mark Scott-Crossley word hervat

$
0
0
Saak teen Mark Scott-Crossley word hervat

Die saak van poging tot moord teen Mark Scott-Crossley sal waarskynlik
vandag in die Lenyenye-landdroshof buite Tzaneen in Limpopo hervat word.

Scott-Crossley word daarvan beskuldig dat hy in Desember verlede jaar Silence Mabunda met sy voertuig omgery het.

Hy het vroeër tronkstraf uitgedien nadat `n werker van hom in `n leeukamp gegooi is.

Mabunda is `n staatgetuie en het reeds getuig dat Scott-Crossley verskeie kere oor hom gery het.

Die staat sal na verwagting nog vyf getuies roep.

The post Saak teen Mark Scott-Crossley word hervat appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!