Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Padversperrings lei tot talle arrestasies

$
0
0
Padversperrings lei tot talle arrestasies

Die polisie in Gauteng sê 99 mense is vir openbare geweld in hegtenis geneem, ná vanoggend se betoging deur metertaxi’s op die hoofroetes naby die OR Tambo Internasionale Lughawe.

Die bestuurders sê hulle het geen ander manier om die owerhede se aandag te vestig op hulle griewe oor die wyse waarop hulle, hul besigheid aan die Uber-diens moet afstaan nie.

Sommige het hul voertuie op die hoofweë geparkeer terwyl ander in ʼn konvooi in beide rigtings op die R-21 gery het.

Die verkeersvloei in die gebied het erg deurgeloop onder vertragings.

The post Padversperrings lei tot talle arrestasies appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!