Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaasaanvalle: Versoek vir oomblik van stilte vir slagoffers

$
0
0
Presidente van rugbyunies gaan krisis in SA rugby bespreek

AfriForum sê hulle ondersteun die 1995-wêreldbeker-Springbokspan se versoek aan die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om ‘n oomblik van stilte te handhaaf vir die slagoffers van plaasaanvalle.

Woordvoerder Ernst Roets sê dit behoort plaas te vind voor môre se Curriebeker-eindstryd tussen die Haaie en Westelike Provinsie in Durban afskop.

Verskeie boere is die afgelope jaar op hul plase vermoor en gemoedere in die boere-gemeenskap is tans op breekpunt.

The post Plaasaanvalle: Versoek vir oomblik van stilte vir slagoffers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!