
Die saak in die landdroshof in Bloemfontein teen die EFF-leier, Julius Malema
is in sy afwesigheid uitgestel tot 6 April aanstaande jaar.
Malema betwis die grondwetlikheid van die Wet op Oproerige Byeenkomste.
Hy word aangekla dat hy dié wet oortree het deur mense aan te hits om grond te beset.
The post Saak teen Malema is uitgestel tot April appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.