
Die Amerikaanse regering het meer as 2000 geheime lêers oor die 1963-sluipmoord op president John F. Kennedy bekend gemaak.
Die dokumente dek onderwerpe soos FBI-direkteure se notas deur die jare en onderhoude met lede van die publiek in Dallas wat in die weke en maande na die moord na vore gekom het met wenke om die saak te probeer oplos.
Sommige lêers word op grond van nasionale veiligheid steeds geheim gehou.
The post Geheime lêers bekend gemaak oor JFK se moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.