Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Doodskis-saak: 2 mans word gevonnis

$
0
0
DOODSKISVOORVAL SKERP VEROORDEEL

Twee mans wat in die sogenaamde doodskis-saak skuldig bevind is aan
aanranding, ontvoering, intimidasie en poging tot moord word vandag in die
Rondgaande hof op Middelburg in Mpumalanga gevonnis.

Theo Jackson en Willem Oosthuizen het tydens strafversagting gepleit om genade.

Die maatskaplike werker het in die hof aangevoer dat hulle nie ‘n bedreiging vir die samelewing inhou nie.

Sy het ‘n vonnis van vyf jaar aanbeveel.

Die twee het verlede jaar Victor Mlotshwa in ‘n doodskis gedruk en gedreig om hom dood te maak omdat hy na bewering koperkabel sou steel.

Mlotshwa het tydens strafverswaring gesê hy is getraumatiseerd na die voorval en het gevra dat die twee 15 jaar lank tronk toe moet gaan.

The post Doodskis-saak: 2 mans word gevonnis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!