
Die dodetal ná die vuurwerkontploffing in Jakarta in Indonesië het tot 47 gestyg.
Twee ontploffings het plaasgevind in ‘n fabriek wat vuurwerk vervaardig.
Die dodetal sal na verwagting verder styg weens ‘n groot aantal mense wat ook ernstig beweer is in die voorval.
Die polisie ondersoek nog die oorsaak van die ontploffings.
The post Vuurwerkontploffing in Indonesië: Dodetal styg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.