Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Thulsie-tweeling weer in die hof

$
0
0
Terreur-saak: Thulsie-tweeling gaan borgtog vra

Die terreurverdagtes, Brandon-Lee en Tony-Lee Thulsie, verskyn weer vandag
in die hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n voorverhoor.

Die tweeling is in Julie 2016 in hegtenis geneem en staan tereg op twaalf aanklagte wat verband hou met terreur.

Hulle het na bewering ‘n reeks aanvalle beplan op Joodse instellings en die
Amerikaanse ambassade.

Die Thulsies se regsverteenwoordiger, Annelene van den Heever het verlede week aangedui dat sy die grondwetlikheid van Suid-Afrika se terreurwetgewing gaan betwis.

The post Thulsie-tweeling weer in die hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!