Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 25 Okt 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Goeie dag Ek is asb op soek na ‘n BETROUBARE persoon om vir my ‘n kwotasie te gee om ‘n dak te seël in die noorde van die stad Baie dankie 0827841825

Post gevra: Makelaar / broker assistant met 15 jaar ondervinding in lewens en beleggings verlang na betrekking asb. Skakel Ansie 079 258 3427

POSTE 2018
Orania Cvo-Skool is ‘n groeiende onafhanklike skool in die Afrikanerdorp, Orania
• Wiskunde Gr. 10 – 12
• Fisiese Wetenskap Gr. 10 – 12
• Elektriese Kragstelsels Gr. 10 – 12
Pos aanvaarding 1 Januarie 2018
SLUITINGSDATUM: 6 November 2017
E-POS: admin@oraniacvo.co.za
FAKS: 053-2070238
NAVRAE: 0834071440

Vir afgetrede paar met goeie gesondheid op Plaas naby Bfn om te help met takies, 1 slaapkamer woonstel beskikbaar , stuur besonderhede na epos tafelkop9@gmail.com baie dankie

Benodig bouer vir die bou van muur ( net 1,000 stene). Geen pleisterwerk.
Stene en alle boumateriaal word voorsien.
Kwoteer asb. dus slegs die prys vir arbeid na
eposadres:
rudibeukes7@gmail.com.

Soek huishulp vir een dag n week. No ,0832254568

Blanke dame ek is dringend op soek na tuisverpleging werk het 25 jaar verpleeg ondervinding, om na mense om te sien is my passie in die lewe, bereid om in te bly en lang ure te werk ek is baie geduldig en hard werkind! skakel asb vir Alida Vivier by sel nommer 074 214 1850. Baie dankie!

BETREKKINGS GESOEK Benodig u temps wat kan help met aflos werk Op soek na enige werk op kort of langtermyn basis Het ondervinding & verwysings Kontak 073 206 8093

Kom ons ruil Betrekking gesoek Ek maak mense se huise skoon Was wasgoed & stryk, Caregiver vir oud & jonk Help met tutoring van kinders asook kinderoppasser Doen inkopies & help met vervoer waar nodig Het verwysings & ondervinding Skakel 0732429541

_____________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het die volgende items te koop:
3 x eetstelle vir R300 per stel
6 x Glase in staander vir R100
6 x keramiek koppies / pierings vir R100
Skakel: Lenie – 083 300 1015

Ek het n Devy Autodry feitlik niet goeie toestand ek verhuis OosKaap toe sal u asb hom vir adverteer prys R900 onderhandelbaar kontak Ben by 0845401848 baie dankie

Ek het n volledige Pro-Els Gholfstel met sak en stootkarretjie in puik toestand te koop vir R1800. Kontak Morne by 0844003948

groente plantjies tamaties kool spinasie slaai twaalf rand per kissie 05l 5229955

Te koop hidroliese motor trollie jack domkrag. Soos nuut. R200. Martin 084 236 2698

Ek het ‘n stel Lion golfstokke (+sak en karretjie) vir beginners te koop vir R300
Skakel Ruan 079 069 1376

Koop en verkoop Afdeling 2. Egte sterk hout kis vir pakplek R280 sel 0835651616

Koop en verkoop Afdeling 2. Sterk Staalraam werksbank met dik hout blad groot 192x75x94cm met hout rak R650 sel 0783929989

Koop en verkoop afd 2 ek het heelwat onder dele vir n sleepwaentjie R1800 sell 0837429788

KOOP EN VERKOOP AFD 2 ROLLER GRAS SNYER MET BAK R400 SKAKEL 072 659 2l75

The post Koop en Verkoop – 25 Okt 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!